You have completed 0% of this survey
Caution: JavaScript execution is disabled in your browser or for this website. You may not be able to answer all questions in this survey. Please, verify your browser parameters.

STAD TSHWANE HUISHOUDELIKE TEVREDENHEIDSOPNAME 2021_STAD TSHWANE WEBBLAD

Mei 2021

Aan wie dit mag aangaan

 

Die Stad Tshwane sal tussen Mei en Augustus 2021 'n klanttevredenheidsopname doen om u ervaring van dienslewering in Tshwane te bepaal. In die algemeen is die studie daarop gemik om toekomstige interaksie, diensleweringsintervensies en kommunikasie tussen die stad Tshwane en al sy klante te verbeter.

 

U deelname aan die studie is vrywillig. Alle inligting wat verskaf word, word vertroulik hanteer en u identiteit sal anoniem bly.

 

Dankie vir u bereidwilligheid om aan die opname deel te neem. Ons sien daarna uit om u terugvoer te kry om ons dienste te verbeter!

 

Die uwe

 

Mmaseabata Mutlaneng
Waarnemende Stadsbestuurder